Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die Hewiet;
Toe neem Esau sy vroue en sy seuns en sy dogters en al die mense van sy huis, sy vee en al sy diere en al sy besittings wat hy in die land Kanaän verwerf het, en hy trek na 'n land, w,g van sy broer Jakob af;
Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van Âlifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas,
En dit is die seuns van R,huel, die seun van Esau: die stamhoof Nahat, die stamhoof Serag, die stamhoof Samma, die stamhoof Missa. Dit is die stamhoofde van R,huel in die land Edom. Dit is die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
En dit is die seuns van Oholib ma, die vrou van Esau: die stamhoof Jehus, die stamhoof J elam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholib ma, die dogter van Ana, die vrou van Esau.
En dit is die seuns van S¡beon: Aja en Ana. Dit is die Ana wat die warm fonteine in die woestyn gekry het toe hy die esels van sy vader S¡beon opgepas het.
En ndie dood van Husam het Hadad, die seun van Bedad, wat die M¡dianiete verslaan het in die veld van Moab, in sy plek geregeer, en die naam van sy stad was Awit.
En ndie dood van Baäl-Hanan, die seun van Akbor, het Hadar in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahu; en die naam van sy vrou was Mehet beël, die dogter van Matred, die dogter van M,sahab.
Dit is die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle geslagte, volgens hulle woonplekke, met hulle name: die stamhoof Timna, die stamhoof Alwa, die stamhoof Jetet.
die stamhoof M gdiël, die stamhoof Iram. Dit is die stamhoofde van Edom, volgens hulle verblyfplekke in die land van hulle besitting. Dit is Esau, die stamvader van die Edomiete.