× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Genese GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 36 12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849501 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142431 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Genese 36 Stoor notas 1En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom.2Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die Hewiet;3en Basmat, die dogter van Ismael, die suster van N,bajot.4En Ada het vir Esau gebaar Âlifas, en Basmat het gebaar R,huel.5En Oholib ma het gebaar Jehus en J elam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.6Toe neem Esau sy vroue en sy seuns en sy dogters en al die mense van sy huis, sy vee en al sy diere en al sy besittings wat hy in die land Kanaän verwerf het, en hy trek na 'n land, w,g van sy broer Jakob af;7want hulle besittings was te groot om saam te woon, en die land van hulle vreemdelingskap kon hulle nie dra vanweë hulle vee nie.8En Esau het gaan woon in die gebergte Se‹r. Esau, dit is Edom.9Dit is dan die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die gebergte Se‹r.10Dit is die name van die seuns van Esau: Âlifas, die seun van Ada, die vrou van Esau; R,huel, die seun van Basmat, die vrou van Esau.11En die seuns van Âlifas was: Teman, Omar, Sefo en G etam en Kenas.12En Timna was 'n byvrou van Âlifas, die seun van Esau; en sy het vir Âlifas gebaar Amalek. Dit is die seuns van Ada, die vrou van Esau.13En dit is die seuns van R,huel: Nahat en Serag, Samma en Missa. Dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.14En dit was die seuns van Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die vrou van Esau -- sy het vir Esau gebaar Jehus en J elam en Korag.15Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van Âlifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas,16die stamhoof Korag, die stamhoof G etam, die stamhoof Amalek. Dit is die stamhoofde van Âlifas in die land Edom; dit is die seuns van Ada.17En dit is die seuns van R,huel, die seun van Esau: die stamhoof Nahat, die stamhoof Serag, die stamhoof Samma, die stamhoof Missa. Dit is die stamhoofde van R,huel in die land Edom. Dit is die seuns van Basmat, die vrou van Esau.18En dit is die seuns van Oholib ma, die vrou van Esau: die stamhoof Jehus, die stamhoof J elam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholib ma, die dogter van Ana, die vrou van Esau.19Dit is die seuns van Esau, en dit is hulle stamhoofde. Dit is Edom.20Dit is die seuns van Se‹r, die Horiet, die eerste inwoners van die land: Lotan en Sobal en S¡beon en Ana21en Dison en Eser en Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete, die seuns van Se‹r in die land Edom.22En die seuns van Lotan was Hori en Hemam; en die suster van Lotan was Timna.23En dit is die seuns van Sobal: Alwan en Man hat en Ebal, Sefo en Onam.24En dit is die seuns van S¡beon: Aja en Ana. Dit is die Ana wat die warm fonteine in die woestyn gekry het toe hy die esels van sy vader S¡beon opgepas het.25En dit is die seuns van Ana: Dison; en Oholib ma was die dogter van Ana.26En dit is die seuns van Dison: Hemdan en Esban en Jitran en Keran.27Dit is die seuns van Eser: Bilhan en Saäwan en Akan.28Dit is die seuns van Disan: Us en Aran.29Dit is die stamhoofde van die Horiete: die stamhoof Lotan, die stamhoof Sobal, die stamhoof S¡beon, die stamhoof Ana,30die stamhoof Dison, die stamhoof Eser, die stamhoof Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete volgens hulle stamme in die land Se‹r.31En dit is die konings wat geregeer het in die land Edom voordat daar 'n koning geregeer het oor die kinders van Israel:32Bela, die seun van Beor, het geregeer in Edom; en die naam van sy stad was Dinh ba.33En ndie dood van Bela het Jobab, die seun van Serag, van Bosra, in sy plek geregeer.34En ndie dood van Jobab het Husam, uit die land van die Temaniete, in sy plek geregeer.35En ndie dood van Husam het Hadad, die seun van Bedad, wat die M¡dianiete verslaan het in die veld van Moab, in sy plek geregeer, en die naam van sy stad was Awit.36En ndie dood van Hadad het Samla van M sreka in sy plek geregeer.37En ndie dood van Samla het Saul van R,hobot, aan die rivier, in sy plek geregeer.38En ndie dood van Saul het Baäl-Hanan, die seun van Akbor, in sy plek geregeer.39En ndie dood van Baäl-Hanan, die seun van Akbor, het Hadar in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahu; en die naam van sy vrou was Mehet beël, die dogter van Matred, die dogter van M,sahab.40Dit is die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle geslagte, volgens hulle woonplekke, met hulle name: die stamhoof Timna, die stamhoof Alwa, die stamhoof Jetet.41die stamhoof Oholib ma, die stamhoof Ela, die stamhoof Pinon,42die stamhoof Kenas, die stamhoof Teman, die stamhoof Mibsar,43die stamhoof M gdiël, die stamhoof Iram. Dit is die stamhoofde van Edom, volgens hulle verblyfplekke in die land van hulle besitting. Dit is Esau, die stamvader van die Edomiete.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Genese 36 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/genesis/036.mp3 50 36