× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 1 Kronieke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 1 12345678910111213141516171819202122232425262728291 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253541 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 1 Kronieke 1 Stoor notas 1Adam, Set, Enos,2Kenan, Mahalálel, Jered,3Henog, Metúsalag, Lameg,4Noag, Sem, Gam en Jafet.5Die seuns van Jafet was: Gomer en Magog en Madai en Jawan en Tubal en Meseg en Tiras.6En die seuns van Gomer was: Askenas en Rifat en Togárma.7En die seuns van Jawan was: Elísa en Tarsísa, die Kittiërs en Rodaniete.8Die seuns van Gam was: Kus en Misráim, Put en Kanaän.9En die seuns van Kus was: Seba en Hawíla en Sabta en Raéma en Sábtega; en die seuns van Raéma was: Skeba en Dedan.10En Kus was die vader van Nimrod; hy het begin om 'n geweldenaar op die aarde te wees.11En Misráim was die vader van die Ludiete en Anamiete en Lehabiete en die Naftuhiete,12en die Patrusiete en Kasluhiete--waaruit die Filistyne voortgekom het--en die Kaftoriete.13En Kanaän was die vader van Sidon, sy eersgeborene, en Het14en die Jebusiete en Amoriete en Girgasiete,15en die Hewiete en Arkiete en Siniete,16en die Arwadiete en Semariete en Hamatiete.17Die seuns van Sem was: Elam en Assur en Arpágsad en Lud en Aram en Us en Hul en Geter en Meseg.18En Arpágsad was die vader van Selag, en Selag van Heber.19En vir Heber is twee seuns gebore; die naam van die een was Peleg, want in sy dae het die aardbewoners verdeeld geraak; en sy broer se naam was Joktan.20En Joktan was die vader van Almódad en Selef en Hasarmáwet en Jerag,21en Hadóram en Usal en Dikla,22en Ebal en Abímael en Skeba,23en Ofir en Hawíla en Jobab. Hulle almal was seuns van Joktan.24Sem, Arpágsad, Selag,25Heber, Peleg, Rehu,26Serug, Nahor, Tera,27Abram; dit is Abraham.28Die seuns van Abraham was Isak en Ismael.29Dit is hulle geslagsregister: die eersgeborene van Ismael was Nébajot, en Kedar en Adbeël en Mibsam,30Misma en Duma, Massa, Hadad en Tema,31Jetur, Nafis en Kedma; hulle was die seuns van Ismael.32En die seuns van Ketúra, die byvrou van Abraham. Sy het gebaar: Simran en Joksan en Medan en Mídian en Jisbak en Suag. En die seuns van Joksan was Skeba en Dedan.33En die seuns van Mídian was: Efa en Efer en Henog en Abída en Éldaä. Hulle almal was seuns van Ketúra.34En Abraham was die vader van Isak. Die seuns van Isak was Esau en Israel;35die seuns van Esau: Élifas, Réhuel en Jehus en Jáelam en Korag.36Die seuns van Élifas was: Teman en Omar, Sefi en Gáetam, Kenas en Timna en Amalek.37Die seuns van Réhuel was: Náhat, Serag, Samma en Missa.38En die seuns van Seïr was: Lotan en Sobal en Síbeon en Ana en Dison en Eser en Disan.39En die seuns van Lotan was Hori en Homam; en die suster van Lotan was Timna.40Die seuns van Sobal was: Aljan en Manáhat en Ebal, Sefi en Onam; en die seuns van Síbeon was Aja en Ana.41Die seuns van Ana was: Dison; en die seuns van Dison was: Hamran en Esban en Jitran en Keran.42Die seuns van Eser was: Bilhan en Sáäwan en Jáäkan. Die seuns van Disan was Us en Aran.43En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het: Bela, die seun van Beor; en die naam van sy stad was Dinhába;44en Bela het gesterwe, en in sy plek het geregeer Jobab, die seun van Serag, uit Bosra.45En Jobab het gesterwe, en Husam, uit die land van die Temaniete, het in sy plek geregeer.46En Husam het gesterwe, en Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete in die veld van Moab verslaan het, het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Awit.47En Hadad het gesterwe, en Samla uit Másreka het in sy plek geregeer.48En Samla het gesterwe, en Saul uit Réhobot, aan die rivier, het in sy plek geregeer.49En Saul het gesterwe, en Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het in sy plek geregeer.50Nadat Baäl-Hánan gesterf het, het Hadad in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahi; en die naam van sy vrou was Mehetábeël, die dogter van Matred, die dogter van Mésahab.51Toe Hadad gesterf het, was die vorste van Edom: die vors Timna, die vors Alja, die vors Jetet,52die vors Oholibáma, die vors Ela, die vors Pinon,53die vors Kenas, die vors Teman, die vors Mibsar,54die vors Mágdiël, die vors Iram; dit was die vorste van Edom.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 1 Kronieke 1 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/1chronicles/001.mp3 29 1