× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Esra GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 2 123456789101 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839404142434445464748495051525354555657585960616263646566676869701 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Esra 2 Stoor notas 1En dit is die inwoners van die provinsie Juda wat opgetrek het uit die gevangenskap van die ballinge wat Nebukadn,sar, die koning van Babel, na Babel weggevoer het, wat na Jerusalem en Juda teruggekeer het, elkeen na sy stad;2wat saam met Serubb bel, J,sua, Nehem¡a, Ser ja, Reël ja, Mordegai, Bilsan, Mispar, Bigwai, Rehum, Baäna gekom het; die aantal manne van die volk van Israel was:3die kinders van Parhos, twee duisend een honderd twee en sewentig;4die kinders van Sef tja, drie honderd twee en sewentig;5die kinders van Arag, sewe honderd vyf en sewentig;6die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en twaalf;7die kinders van Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;8die kinders van Sattu, nege honderd vyf en veertig;9die kinders van Sakkai, sewe honderd en sestig;10die kinders van Bani, ses honderd twee en veertig;11die kinders van B,bai, ses honderd drie en twintig;12die kinders van Asgad, duisend twee honderd twee en twintig;13die kinders van Adon¡kam, ses honderd ses en sestig;14die kinders van Bigwai, twee duisend ses en vyftig;15die kinders van Adin, vier honderd vier en vyftig;16die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;17die kinders van B,sai, drie honderd drie en twintig;18die kinders van Jora, honderd en twaalf;19die kinders van Hasum, twee honderd drie en twintig;20die kinders van Gibbar, vyf en negentig;21die kinders van Betlehem, honderd drie en twintig;22die manne van Netofa, ses en vyftig;23die manne van Anatot, honderd agt en twintig;24die kinders van Asm wet, twee en veertig;25die kinders van Kirjat-Arim, Kef¡ra en B,ërot, sewe honderd drie en veertig;26die kinders van Rama en Geba, ses honderd een en twintig;27die manne van Migmas, honderd twee en twintig;28die manne van Bet-el en Ai, twee honderd drie en twintig;29die kinders van Nebo, twee en vyftig;30die kinders van Magbis, honderd ses en vyftig;31die kinders van die ander Elam, duisend twee honderd vier en vyftig;32die kinders van Harim, drie honderd en twintig;33die kinders van Lod, Hadid en Ono, sewe honderd vyf en twintig;34die kinders van J,rigo, drie honderd vyf en veertig;35die kinders van S,naä, drie duisend ses honderd en dertig.36Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;37die kinders van Immer, duisend twee en vyftig;38die kinders van Pasgur, duisend twee honderd sewe en veertig;39die kinders van Harim, duisend en sewentien.40Die Leviete: die kinders van J,sua en K dmiël, van die kinders van Hod wja, vier en sewentig.41Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en twintig.42Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, almal saam honderd nege en dertig.43Die tempelbediendes: die kinders van S¡ha, die kinders van Hasufa, die kinders van T bbaot;44die kinders van Keros, die kinders van S¡aha, die kinders van Padon;45die kinders van Leb na, die kinders van Hag ba die kinders van Akkub;46die kinders van Hagab, die kinders van Samlai, die kinders van Hanan;47die kinders van Giddel, die kinders van Gahar, die kinders van Re ja;48die kinders van Resin, die kinders van Nekoda, die kinders van Gassam;49die kinders van Ussa, die kinders van Pas,ag, die kinders van B,sai;50die kinders van Asna, die kinders van die MeÂniete, die kinders van die Nefisiete;51die kinders van Bakbuk, die kinders van Hakufa, die kinders van Harhur;52die kinders van Baslut, die kinders van Meh¡da, die kinders van Harsa;53die kinders van Barkos, die kinders van S¡sera, die kinders van Temag;54die kinders van Nes¡ag, die kinders van Hat¡fa;55die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Hassof,ret, die kinders van Peruda;56die kinders van J äla, die kinders van Darkon, die kinders van Giddel;57die kinders van Sef tja, die kinders van Hattil, die kinders van Pog,ret-Hasseb im, die kinders van Ami --58al die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo was drie honderd twee en negentig.59En dit is hulle wat uit Tel-Melag, Tel-Harsa, Kerub, Addan, Immer opgetrek het, maar wat nie hulle familie en hulle afkoms kon aanwys of hulle van Israel afkomstig was nie --60die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda, ses-- honderd twee en vyftig.61En van die kinders van die priesters: die kinders van Hab ja, die kinders van Hakkos, die kinders van Bars¡llai, wat uit die dogters van Bars¡llai, die Gileadiet, 'n vrou geneem het en na hulle naam genoem is.62Hulle het hul stamboom gesoek onder die wat in die register opgeneem is, maar dit was nie te vinde nie; daarom is hulle onbevoeg verklaar vir die priesterskap.63En die goewerneur het aan hulle gesê dat hulle nie mag eet van die hoogheilige gawes nie, totdat 'n priester sou optree met Urim en Tummim.64Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig,65behalwe hulle slawe en hulle slavinne; die was sewe duisend drie honderd sewe en dertig. En hulle het twee honderd sangers en sangeresse gehad.66Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile, twee honderd vyf en veertig;67hulle kamele, vier honderd vyf en dertig; esels, ses duisend sewe honderd en twintig.68En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die HERE kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek.69Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een en sestig duisend dragmes, en in silwer vyf duisend mines en honderd priesterrokke.70So het dan die priesters en die Leviete en van die volk en die sangers en die poortwagters en die tempelbediendes in hulle stede gaan woon, en die hele Israel in hulle stede.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Esra 2 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/ezra/002.mp3 10 2