× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Nehemia GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 11 123456789101112131 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435361 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Nehemia 11 Stoor notas 1En die owerstes van die volk het in Jerusalem gewoon, maar die res van die volk het die lot gewerp om een uit tien daartoe te bring om in die heilige stad Jerusalem te woon, en nege dele in die stede.2En die volk het al die manne geseënwat hulle vrywillig aangebied het om in Jerusalem te woon.3En dit is die hoofde van die provinsie wat in Jerusalem gewoon het. In die stede van Juda het hulle elkeen in sy besitting in hulle stede gewoon: Israeliete, die priesters en die Leviete en die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo.4En in Jerusalem het van die kinders van Juda en van die kinders van Benjamin gewoon. Van die kinders van Juda: At ja, die seun van Uss¡a, die seun van Sagar¡a, die seun van Am rja, die seun van Sef tja, die seun van Mehal leël, van die seuns van Peres;5en Maäs,ja, die seun van Barug, die seun van Kolhose, die seun van Has ja, die seun van Ad ja, die seun van Jojarib, die seun van Sagar¡a, die Selaniet.6Al die seuns van Peres wat in Jerusalem gewoon het, was vier honderd agt en sestig, krygsmanne.7En dit is die kinders van Benjamin: Sallu, die seun van Mesullam, die seun van Joëd, die seun van Ped ja, die seun van Kol ja, die seun van Maäs,ja, die seun van Itiël, die seun van Jesaja;8en nhom G bbai-S llai, nege honderd agt en twintig.9En Joël, die seun van Sigri, was opsigter oor hulle; en Juda, die seun van Hass,nua, was tweede in rang oor die stad.10Van die priesters: Jed ja, die seun van Jojarib, Jagin,11Ser ja, die seun van Hilk¡a, die seun van Mesullam, die seun van Sadok, die seun van M,rajot, die seun van Ah¡tub, die vors van die huis van God.12En hulle broers wat die werk verrig het in die tempel, was agt honderd twee en twintig; en Ad ja, die seun van Jeroham, die seun van Pel lja, die seun van Amsi, die seun van Sagar¡a, die seun van Pasgur, die seun van Malk¡a,13en sy broers, familiehoofde, was twee honderd twee en veertig; en Am sai, die seun van As reël, die seun van Agsai, die seun van Mes¡llemot, die seun van Immer,14en hulle broers, dapper helde, was honderd agt en twintig, en opsigter oor hulle was S bdiël, die seun van Haggedolim.15En van die Leviete: Sem ja, die seun van Hassub, die seun van Asr¡kam, die seun van Has bja, die seun van Bunni,16en S bbetai en Josabad, van die hoofde van die Leviete, was oor die buitewerk van die huis van God.17En Matt nja, die seun van Miga, die seun van Sabdi, die seun van Asaf, leier van die lofsang, wat die "Loof Hom" aanhef by die gebed; en Bakbukja, die tweede in rang onder sy broers; en Abda, die seun van S mmua, die seun van Galal, die seun van Jedutun.18Al die Leviete in die heilige stad was twee honderd vier en tagtig.19En die poortwagters: Akkub, Talmon, en hulle broers wat wag gehou het by die poorte, was honderd twee en sewentig.20En die ander Israeliete, priesters en Leviete, was in al die stede van Juda, elkeen in sy erfdeel.21En die tempelbediendes het gewoon op die Heuwel; en Siha en Gispa was oor die tempelbediendes.22En opsigter van die Leviete in Jerusalem was Ussi, die seun van Bani, die seun van Has bja, die seun van Matt nja, die seun van Miga, van die seuns van Asaf, die sangers, vir die werk in die huis van God;23want daar was 'n bevel van die koning aangaande hulle: 'n vaste ordening vir die sangers, na die eis van elke dag.24En Pet gja, die seun van Meses beël, van die seuns van Serag, die seun van Juda, was verteenwoordiger van die koning in enige saak van die volk.25En wat die dorpe in hulle buiteveld betref, van die kinders van Juda het gewoon in Kirjat-Arba en sy onderhorige plekke, en in Dibon en sy onderhorige plekke, en in Jek bseël en sy dorpe,26en in J,sua en in Mol da en in Bet-Pelet27en in Hasar-Sual en in Bers,ba en sy onderhorige plekke,28en in Siklag en in Megona en sy onderhorige plekke,29en in en Rimmon en in Sorea en in Jarmut,30Sanoag, Adullam en hulle dorpe, Lagis en sy buiteveld, As,ka en sy onderhorige plekke; en hulle het in laers gestaan van Bers,ba af tot by die dal Hinnom.31En die kinders van Benjamin: van Geba af in Migmas en Aja en Bet-el en sy onderhorige plekke,32Anatot, Nob, An nja,33Hasor, Rama, G¡ttaim,34Hadid, Seboim, Neb llat,35Lod en Ono, die Handwerkersdal.36En van die Leviete het afdelings van Juda by Benjamin behoort.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Nehemia 11 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/nehemiah/011.mp3 13 11