× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 21 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324252627282930313233341 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 21 Stoor notas 1Maar Job het geantwoord en gesê:2Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied.3Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.4Wat my aangaan, geld my geklaag dan 'n mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?5Kyk my aan, en wees verskrik; en lê die hand op die mond.6Ja, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.7Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?8Hulle nakomelinge bestaan voor hulle in hul gemeenskap, en hul spruite voor hulle oë.9Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.10Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.11Hulle laat hul jong seuns loop soos 'n trop kleinvee, en hul kinders spring rond.12Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.13In voorspoed slyt hulle hul dae, en in 'n oomblik sink hulle in die doderyk af.14Tog het hulle tot God gesê: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u weë het ons geen behae nie.15Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?16***17Hoe selde gaan die lamp van die goddelose dood en oorval hul ondergang hulle! Deel Hy smarte uit in sy toorn,18word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?19Julle sê: God spaar sy onheil vir sy kinders op. Ek sê: Hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!20Sy eie oë moes sy ongeluk sien, en s,lf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige.21Want wat gee hy om sy huis nhom as die getal van sy maande afgesny is?22Wil iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?23Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.24Sy emmers is vol melk, en die murg van sy gebeente word deur en deur bevogtig.25Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.26Saam lê hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.27Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.28As julle sê: Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose --29het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie hulle bewyse kan julle tog nie loën nie!:30dat die kwaaddoeners gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid?31Wie gee hom openlik sy gedrag te kenne; en het hy gehandel -- wie sal hom dit vergeld?32Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.33Sag lê op hom die kluite van die dal; en agter hom trek al die mense aan soos daar ontelbares voor hom gewees het.34Hoe troos julle my dan op so 'n nietige manier? En julle antwoorde -- net troubreuk bly oor!Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 21 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/021.mp3 42 21