× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Kabardian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Tibetian Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Bagri Bhilali Bodo Braj Tulu Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Mazanderani Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Edo Kituba Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 31 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839401 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 31 Stoor notas 1Ek het 'n verbond gesluit met my oë: hoe sou ek dan ag gegee het op 'n jonkvrou?2Wat tog is die lot wat God daarbo beskik, en die erfdeel van die Almagtige uit die hoogtes --3is dit nie ondergang vir die kwaaddoener en ongeluk vir die werkers van ongeregtigheid nie?4Sien Hy nie my weë nie, en tel Hy nie al my voetstappe nie?5As ek met leuens omgegaan het en my voet gehardloop het na bedrog:6laat Hy my dan weeg op 'n regte weegskaal, sodat God my onskuld kan weet!7As my gang afgewyk het van die weg en my hart agter my oë aangegaan het en aan my hande 'n vlek gekleef het --8laat my dan saai en iemand anders eet, en laat my uitspruitsels ontwortel word.9As my hart verlok was oor 'n vrou, en ek geloer het by die deur van my naaste --10laat dan my vrou vir iemand anders maal en ander hulle oor haar buig.11Want dit is 'n skandelike daad, en dit is 'n strafbare misdaad.12Ja, dit is 'n vuur wat tot by die plek van vertering toe vreet en al my opbrings sou ontwortel.13As ek gering geag het die reg van my slaaf of van my slavin toe hulle 'n geskil met my gehad het --14wat sou ek dan doen as God opstaan? En wat Hom antwoord as Hy ondersoek doen?15Het Hy wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie? En het Een ons nie in die geboorte toeberei nie?16As ek die armes 'n versoek geweier het en die oë van die weduwee laat versmag het17en my stukkie brood alleen geëet het sonder om die wees daarvan te laat saameet;18***19as ek iemand sien omkom het sonder klere en dat daar geen bedekking vir die behoeftige was nie;20as sy lendene my nie geseënen hy hom nie warm gemaak het van die skeersel van my lammers nie;21as ek my hand teen 'n wees beweeg het, omdat ek in die poort vir my hulp gesien het --22laat dan my skouer uit sy gewrig val en my arm van sy pyp afgebreek word.23Want die ondergang wat God bewerk, was 'n skrik vir my; en weens sy hoogheid was ek onmagtig.24As ek op goud my hoop gestel het en vir die fyn goud gesê het: My vertroue!25As ek bly gewees het, omdat my vermoë groot was en my hand baie verwerf het;26as ek die sonlig aangesien het wanneer dit helder skyn en die maan wat so pragtig daarheen gaan,27en my hart heimlik verlei is, en ek met my hand hulle 'n kus toegewerp het --28ook dit sou 'n strafbare misdaad wees, want ek sou God daarbo verloën het.29As ek bly was oor die ongeluk van my hater en uitgejubel het toe onheil hom getref het;30***31as die mense in my tent nie gesê het: Wie kan iemand vind wat van sy vleesspys nie versadig is nie?32***33as ek, soos Adam, my oortredinge bedek het deur my ongeregtigheid in my boesem weg te steek,34omdat ek bang was vir die groot menigte en die veragting van die geslagte my laat skrik het, sodat ek my stil gehou, die deur nie uitgegaan het nie!35Ag, as iemand my maar wou aanhoor! Kyk hier my handtekening laat die Almagtige my antwoord! en die skrif wat my teëparty geskrywe het!36Waarlik, op my skouer sou ek dit dra; ek sou dit my ombind as 'n krans.37Die getal van my voetstappe sou ek Hom te kenne gee; as 'n vors sou ek na Hom toe aankom.38As my saailand my aanklaag en sy vore almal saam ween;39as ek sy opbrings geëet het sonder betaling en die lewe van sy eienaars uitgeblaas het --40laat dan distels in plaas van koring uitspruit en onkruid in plaas van gars. Hier eindig die woorde van Job.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 31 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/031.mp3 42 31