× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 36 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132331 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 36 Stoor notas 1En El¡hu het voortgegaan en gesê:2Wag 'n bietjie op my, en ek sal u inlig; want daar is nog genoeg te sê tot eer van God.3Ek sal my kennis van ver af ophaal en aan my Skepper reg verskaf.4Want waarlik, my woorde is geen leuens nie; een wat volkome is in kennis, is by u.5Kyk, God is geweldig, nogtans ag Hy niks gering nie -- geweldig deur krag van verstand.6Hy laat die goddelose nie lewe nie, maar aan die ellendiges verskaf Hy reg.7Hy trek sy oë nie af van die regverdige nie, maar by konings op die troon laat Hy hulle sit vir altyd, sodat hulle verhoog is.8Maar as hulle in kettings geklink is, gevang word in bande van ellende,9dan gee Hy aan hulle hul dade te kenne en hul oortredinge, dat hul gedrag hoogmoedig was;10dan open Hy hulle oor vir die tugtiging en sê dat hulle moet terugkeer van ongeregtigheid.11As hulle luister en Hom dien, dan bring hulle hul dae deur in voorspoed en hul jare in aangenaamheid.12Maar as hulle nie luister nie, dan kom hulle om deur die spies, en hulle blaas die asem uit sonder kennis.13Maar die goddelose van hart koester nyd; hulle roep nie om hulp as Hy hulle bind nie.14So sterwe dan hulle siel in die jeug en hulle lewe soos die van skandseuns.15Hy red die ellendige deur sy ellende en open hulle oor deur verdrukking.16So lok Hy u dan ook uit die mond van die nood na 'n onbeperkte ruimte en na die behaaglikheid van u tafel wat vol is van vetspys.17Maar u is vol van die oordeel oor die goddelose: oordeel en strafgerig sal u aangryp.18Want pas op dat woede u nie verlok by die bestraffing en die grootheid van die losprys u nie verlei nie.19Sal Hy u geroep om hulp voorbring waar daar geen nood is nie, en alle moontlike kragsinspanning van u?20Smag nie na die oordeelsnag wat volke wegneem uit hulle plek nie.21Neem u in ag, wend u nie tot ongeregtigheid nie; want dit verkies u liewer as ellende.22Kyk, God handel verhewe in sy krag; wie is 'n leermeester soos Hy?23Wie het Hom sy weg voorgeskrywe? En wie het gesê: U het onreg gedoen?24Dink daaraan dat u sy werk moet verheerlik waar die mense van sing.25Al die mense sien dit met welgevalle aan, die sterfling aanskou dit van ver.26Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik.27Want Hy trek waterdruppels af; hulle sif neer by sy mistige weer as reën28wat die wolke laat neerstroom, laat afdrup op baie mense.29Ja, kan iemand die uitspreiding van die wolke verstaan, die gekraak van sy hut?30Kyk, Hy sprei sy lig oor Hom uit, en die dieptes van die see oordek Hy.31Want daarmee oordeel Hy die volke, gee Hy voedsel in oorvloed.32Altwee sy hande oordek Hy met weerlig en gee daaraan bevel teen die aanvaller.33Sy donderstem kondig Hom aan, die vee selfs dat Hy optrek.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 36 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/036.mp3 42 36