× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 40 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223241 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 40 Stoor notas 1En die HERE het Job uit 'n storm geantwoord en gesê:2Gord tog jou heupe soos 'n man; Ek sal jou ondervra en onderrig jy My.3Wil jy werklik my reg verbreek, My veroordeel, dat jy gelyk kan hê?4Het jy dan 'n arm soos God? En kan jy donder met die stem soos Hy?5Versier jou tog met heerlikheid en hoogheid, en beklee jou met majesteit en glorie!6Giet jou toorn in strome uit; en kyk na alles wat hoog is, en verneder dit.7Kyk na alles wat hoog is, onderwerp dit; en werp die goddelose neer daar waar hulle staan.8Begrawe hulle almal saam in die stof; sluit hulle aangesigte in 'n verborge plek weg.9Dan sal ook Ek jou loof, omdat jou regterhand jou die oorwinning gee.10Kyk, daar is die seekoei wat Ek gemaak het saam met jou. Gras eet hy soos 'n bees.11Kyk tog, sy krag is in sy kruis, en sy sterkte in die spiere van sy buik.12Hy hou sy stert reguit soos 'n seder; die senings van sy dye is inmekaar gevleg.13Sy gebeente is pype van koper, sy bene soos stawe van yster.14Hy is die eersteling van die weë van God; Hy wat hom gemaak het, het hom sy swaard verskaf.15Want die berge lewer vir hom voer, en al die wilde diere van die veld speel daar.16Onder lotusbome lê hy, in 'n skuilplek van riete en moeras.17Lotusbome oordek hom as sy skaduwee, die rivierwilgers omring hom.18As die rivier swel -- hy word nie verskrik nie; hy voel gerus, ook al bruis 'n Jordaan teen sy mond.19Sal 'n mens hom gryp terwyl hy jou aankyk, met vangtoue sy neus deurboor?20Kan jy die krokodil met 'n hoek uittrek? En met 'n tou sy tong afdruk?21Kan jy 'n tou van biesies in sy neus sit? En sy kakebeen met 'n haak deurboor?22Sal hy jou baie smeek? Of met jou spreek in sagte woorde?23Sal hy 'n verbond met jou sluit, dat jy hom vir altyd as slaaf aanneem?24Sal jy met hom soos met 'n voëltjie speel? En hom vasbind vir jou meisiekinders? [ (Job 40:25) Sal die viskopers met hom handel drywe, hom verdeel onder die koopmans? ] [ (Job 40:26) Kan jy sy vel vol skerp ysters steek, en met 'n vissersharpoen sy kop? ] [ (Job 40:27) Sit jou hand op hom; dink aan die geveg; jy sal dit nie weer doen nie. ] [ (Job 40:28) Kyk, elke hoop kom bedroë uit: sal 'n mens nie reeds by die sien van hom neerslaan nie? ]Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 40 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/040.mp3 42 40