× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Kabardian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Tibetian Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Soedanees Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Bagri Bhilali Bodo Braj Tulu Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Mazanderani Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Edo Kituba Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 Bybel 1953 Contemporary 2023Bybel 2020NLV 2011Bybel 2007Boodskap 2006Bybel 1983Bybel 19531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 5 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526271 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 5 Stoor notas 1Roep maar -- is daar iemand wat jou antwoord gee? En na wie van die heiliges sal jy gaan?2Want verbitterdheid vermoor die dwaas, en naywer maak die domme dood.3Ek self het gesien hoe 'n dwaas wortel skiet; maar skielik het ek sy woning vervloek.4Ver is sy kinders van geluk; en hulle word verbrysel in die poort sonder dat iemand red.5Wat hy geoes het, eet die hongerige op, en die haal dit selfs uit die doringheining uit; en die ondergang hyg na hulle rykdom.6Want onheil kom nie voort uit die stof, en moeite spruit nie uit die grond nie.7Maar die mens word vir moeite gebore soos die vonke boontoe vlieg.8Maar wat my aangaan, ek sou na God vra en my saak aan die Godheid voorlê,9aan Hom wat groot dinge doen en ondeurgrondelike, wonders sonder getal;10wat reën gee oor die aarde en waters uitstuur oor die velde;11om nederiges op 'n hoogte te stel daarbo; en die wat in die rou is, verkry die hoogste geluk.12Hy wat die planne van listige mense verydel, sodat hulle hande niks kan uitrig wat standhou nie;13wat die wyse manne vang in hulle listigheid, en die raad van die slinkse mense misluk van haastigheid.14Oordag stuit hulle op duisternis, en soos in die nag tas hulle rond op die middag.15So verlos Hy dan van die swaard wat kom uit hulle mond, en die behoeftige uit die hand van die sterk man.16So is daar dan verwagting vir die arme; en ongeregtigheid hou die mond toe.17Kyk, gelukkig is die man wat God kasty; verwerp daarom die tugtiging van die Almagtige nie.18Want Hy doen smart aan, maar verbind ook; Hy verbrysel, maar sy hande maak gesond.19In ses benoudhede sal Hy jou red, ja, in sewe sal geen onheil jou tref nie.20In hongersnood verlos Hy jou van die dood en in die oorlog uit die mag van die swaard.21As die tong g,sel, word jy weggesteek; en jy hoef nie te vrees vir verwoesting as dit kom nie.22Oor verwoesting en broodsgebrek sal jy lag, en vir die wilde diere van die aarde hoef jy nie te vrees nie.23Want met die klippe van die veld is jou verbond, en die wilde diere van die veld is met jou bevriend.24En jy sal uitvind dat jou tent in vrede is; en as jy op jou woonplek rondkyk, sal jy niks vermis nie.25Ook sal jy uitvind dat jou kroos talryk is en jou nakomelinge soos die plante van die aarde.26Op rype leeftyd sal jy na die graf gaan, soos 'n koringgerf ingebring word op sy tyd.27Kyk, dit het ons nagespeur, so is dit; hoor dit, en neem jy dit ter harte.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 5 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/005.mp3 42 5