× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Job GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 9 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041421 1 1 : 1 12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334351 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 9 Stoor notas 1Maar Job het geantwoord en gesê:2Waarlik, ek weet dat dit so is; en hoe kan 'n mens regverdig wees by God?3As hy sou begeer om met Hom te twis, nie een uit duisend sal hy Hom kan antwoord nie.4Hy is wys van hart en sterk van krag; wie was hardnekkig teen Hom en het ongestraf gebly?5Hy wat berge versit sonder dat hulle dit merk; wat hulle omkeer in sy toorn;6wat die aarde laat sidder uit sy plek, sodat sy pilare dril;7wat bevel gee aan die son, en hy gaan nie op nie, en die sterre agter 'n seël wegsluit;8wat alleen die hemel uitspan en stap op die golwe van die see;9wat die Beer gemaak het, die Or¡on en die Sewe-ster en die Kamers van die Suide;10wat groot, ondeurgrondelike dinge doen en wonders sonder getal.11Gaan Hy by my langs, dan sien ek Hom nie, en Hy skuif verby sonder dat ek Hom bemerk.12Sleep Hy weg -- wie sal Hom teëhou? Wie vir Hom sê: Wat maak U?13God wend sy toorn nie af nie; onder Hom moet die helpers van Rahab kruip.14Hoeveel minder sal ,k Hom kan antwoord, sal ek my woorde kan kies teenoor Hom;15Hom wat ek nie kan antwoord nie, al was ek regverdig: ek kan my regter net om genade smeek!16As ek dagvaar en Hy my antwoord, glo ek nie dat Hy na my stem sal luister nie.17Hy wat my deur 'n stormwind sou vernietig en my wonde sonder oorsaak sou vermeerder;18my nie sou toelaat om asem te skep nie, maar my sou versadig met bitterhede.19Kom dit aan op die krag van die sterkste -- hier is Ek! En kom dit op reg aan -- wie kan My dagvaar?20Al was ek regverdig, my eie mond sou my veroordeel; al was ek onskuldig, Hy sou my as 'n verkeerde reken.21Vroom is ek! Ek gee niks om myself nie: ek verfoei my lewe!22Dit is net eenders -- daarom sê ek: Die vrome en die goddelose vernietig Hy.23As die g,sel skielik doodmaak, spot Hy met die vertwyfeling van die onskuldiges.24Die aarde is aan die mag van die goddelose oorgelewer, die gesig van die regters bind Hy toe. Is dit nie Hy nie, wie dan anders?25Ja my dae was gouer as 'n hardloper; hulle het weggevlug sonder om voorspoed te sien.26Hulle het verbygegly soos skepe van biesies, soos 'n arend wat neerskiet op sy prooi.27As ek sê: Ek wil my geklaag vergeet, my droewige gesig laat vaar en vrolik word,28dan is ek al bang vir al my smarte: ek weet dat U my nie sal vryspreek nie.29Ek sal tog skuldig wees -- waarom sal ek my dan tevergeefs afmat?30Al was ek my met sneeu en reinig ek my hande met loog,31dan sou U my in 'n poel indompel, sodat my klere van my 'n afsku kry.32Want Hy is nie 'n man soos ek, dat ek Hom sou kan antwoord, dat ons saam na die gereg sou kan gaan nie.33Daar is geen skeidsregter tussen ons wat sy hand op ons twee kan lê nie.34Laat Hy sy roede van my wegneem, en laat sy verskrikking my nie beangstig nie;35dan wil ek spreek sonder dat ek vir Hom bevrees is; want so is dit met my nie gesteld nie.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Job 9 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/job/009.mp3 42 9