× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Psalms GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 136 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768697071727374757677787980818283848586878889909192939495969798991001011021031041051061071081091101111121131141151161171181191201211221231241251261271281291301311321331341351361371381391401411421431441451461471481491501 1 1 : 1 12345678910111213141516171819202122232425261 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Psalms 136 Stoor notas 1Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.2Loof die God van die gode, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.3Loof die Here der here, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid --4Hy wat alleen groot wonders doen, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.5Wat die hemele met verstand gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.6Wat die aarde op die water uitgespan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.7Wat die groot ligte gemaak het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.8Die son om te heers oor die dag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.9Die maan en sterre om te heers oor die nag, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.10Wat die Egiptenaars getref het in hulle eersgeborenes, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.11En Israel onder hulle uitgelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.12Met 'n sterk hand en met 'n uitgestrekte arm, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.13Wat die Skelfsee in stukke gesny het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.14En Israel daar dwarsdeur laat gaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.15En Farao saam met sy leër in die Skelfsee gestort het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.16Wat sy volk deur die woestyn gelei het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.17Wat groot konings verslaan het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.18En geweldige konings gedood het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.19Sihon, die koning van die Amoriete, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.20En Og, die koning van Basan, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.21En hulle land as erfdeel gegee het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.22As erfdeel aan Israel, sy kneg, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.23Wat in ons vernedering aan ons gedink het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.24En ons van ons teëstanders losgeruk het, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.25Wat voedsel gee aan alle vlees, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.26Loof die God van die hemel, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Psalms 136 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/psalms/136.mp3 150 136