× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Psalms GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 73 1234567891011121314151617181920212223242526272829303132333435363738394041424344454647484950515253545556575859606162636465666768697071727374757677787980818283848586878889909192939495969798991001011021031041051061071081091101111121131141151161171181191201211221231241251261271281291301311321331341351361371381391401411421431441451461471481491501 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324252627281 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Psalms 73 Stoor notas 1'n Psalm van Asaf. Waarlik, God is goed vir Israel, vir die wat rein van hart is.2Maar wat my aangaan, my voete het amper gestruikel, my voetstappe het byna uitgegly.3Want ek was afgunstig op die onsinniges toe ek die voorspoed van die goddelose mense sien.4Want daar is geen kwellings by hulle nie, gesond en vet is hulle liggaam.5In die moeite van sterwelinge is hulle nie, en saam met ander mense word hulle nie geplaag nie.6Daarom is die trots om hulle soos 'n halssieraad, die geweld bedek hulle soos 'n gewaad.7Hulle oë puil uit van vet; die inbeeldinge van die hart loop oor.8Hulle spot en spreek in boosheid verdrukking; hulle spreek uit die hoogte.9Hulle stel hul mond teen die hemel, en hul tong wandel op die aarde.10Daarom draai hulle mense hul hierheen, en waters in volheid word deur hulle geslurp.11En hulle sê: Hoe sou God dit weet, en sou daar kennis by die Allerhoogste wees?12Kyk, so is die goddelose mense, en altyd onbesorg vermeerder hulle die rykdom!13Waarlik, tevergeefs het ek my hart rein gehou en my hande in onskuld gewas.14Die hele dag tog is ek geslaan, en my tugtiging was daar elke môre .15As ek gesê het: Ek wil ook so spreek -- dan sou ek ontrou gewees het aan die geslag van u kinders!16Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë,17totdat ek in die heiligdomme van God ingegaan en op hulle einde gelet het.18Waarlik, U stel hulle op gladde plekke; U laat hulle in puin val.19Hoe word hulle in 'n oomblik 'n voorwerp van verbasing, vergaan hulle, raak hulle tot niet deur verskrikkinge!20Soos 'n droom nadat 'n mens wakker word, o Here, so verag U, as U opwaak, hulle beeld!21Toe my hart bitter gestemd en ek in my niere geprikkel was,22toe was ,k dom en het niks geweet nie; ek was 'n dier by U.23Nogtans is ek altyddeur by U; U het my regterhand gevat.24U sal my lei deur u raad en my daarna in heerlikheid opneem.25Wie het ek buiten U in die hemel? Buiten U begeer ek ook niks op die aarde nie.26Al beswyk my vlees en my hart -- God is die rots van my hart en my deel tot in ewigheid.27Want kyk, die wat hulle ver van U af hou, vergaan; U roei almal uit wat van U afhoereer.28Maar wat my aangaan, dit is vir my goed om naby God te wees; in die Here HERE het ek my toevlug gestel, om al u werke te vertel.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Psalms 73 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/psalms/073.mp3 150 73