× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Kabardian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Tibetian Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Soedanees Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Madurese Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Bagri Bhilali Bodo Braj Tulu Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Mazanderani Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Edo Kituba Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 Bybel 1953 Contemporary 2023Bybel 2020NLV 2011Bybel 2007Boodskap 2006Bybel 1983Bybel 19531 1 1 Spreuke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 18 123456789101112131415161718192021222324252627282930311 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223241 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 18 Stoor notas 1Hy wat hom afskei, soek sy eie begeerte; hy bestry alles wat waarlik tot voordeel strek.2Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word.3As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading.4Die woorde van 'n man se mond is diep waters, 'n stroom wat bruis, 'n fontein van wysheid.5Om vir die goddelose partydig te wees, om die regverdige in die gereg weg te stoot, is nie goed nie.6Die lippe van die dwaas kom met getwis, en sy mond roep na slae.7Die mond van die dwaas is sy ondergang en sy lippe 'n strik vir sy lewe.8Die woorde van die kwaadstoker is soos lekkernye, en dit gly af na die kamers van die binneste.9Alreeds hy wat hom slap hou in sy werk, hy is 'n broer van 'n verwoester.10Die Naam van die HERE is 'n sterk toring; die regverdige hardloop daarin en word beskut.11Die goed van die ryke is sy sterk stad en soos 'n steil muur in sy verbeelding.12Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig, maar nederigheid gaan aan die eer vooraf.13Hy wat antwoord gee voordat hy gehoor het, vir hom sal dit 'n sotheid en 'n skande wees.14Die gees van 'n man ondersteun hom in sy krankheid; maar 'n verslae gees -- wie kan dit opbeur?15Die hart van die verstandige verwerf kennis, en die oor van wyse soek na kennis.16Die geskenk van iemand maak vir hom ruimte en bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.17Hy wat die eerste in sy regsaak is, het reg; maar sy naaste kom en ondersoek hom terdeë.18Die lot laat die geskille ophou en maak sterkes uitmekaar.19'n Broer teen wie oortree is, is erger as 'n sterk stad; en geskille is soos die grendel van 'n paleis.20Van die vrug van iemand se mond word sy maag versadig; hy word versadig van die opbrings van sy lippe.21Dood en lewe is in die mag van die tong; en elkeen wat dit graag gebruik, sal die vrug daarvan eet.22Wie 'n vrou gevind het, het iets goeds gevind en 'n welgevalle van die HERE verkry.23Die arme spreek smekinge, maar die ryke antwoord harde dinge.24'n Man met baie vriende word geru‹neer, maar daar is 'n vriend wat sterker aanhang as 'n broer.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 18 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/proverbs/018.mp3 31 18