× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Kabardian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Tibetian Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Bagri Bhilali Bodo Braj Tulu Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Mazanderani Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Edo Kituba Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Spreuke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 20 123456789101112131415161718192021222324252627282930311 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526272829301 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 20 Stoor notas 1Die wyn is 'n spotter, en sterk drank 'n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie.2Die dreiging van die koning is soos die gebrom van 'n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe.3Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.4In die herfs ploeg die luiaard nie; en verlang hy iets in die oestyd, dan is daar niks nie.5Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep.6Baie mense roem hulle eie welwillendheid, maar wie vind 'n betroubare man?7Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige -- gelukkig is sy kinders nhom.8'n Koning wat op die regterstoel sit, wan met sy oë alles uit wat sleg is.9Wie kan sê: Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?10Twee soorte gewig, twee soorte maat -- hulle altwee is vir die HERE 'n gruwel.11Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is.12'n Oor wat hoor, en 'n oog wat sien -- die HERE het hulle altwee gemaak.13Moenie die slaap liefhê, sodat jy arm word nie; maak jou oë oop, dat jy jou met brood kan versadig.14Sleg, sleg! sê die koper; maar as hy wegloop, beroem hy hom.15Daar is goud en 'n menigte korale, maar 'n kosbare sieraad is die lippe van kennis.16Neem sy kleed weg, want hy het vir 'n ander borg gestaan, en neem hom as pand vir die vreemdes.17Soet is vir 'n mens die brood van bedrog, maar daarna word sy mond vol gruisklippertjies.18Planne kom deur beraadslaging tot stand; voer dan oorlog met goeie oorleg.19Wie met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar; laat jou dus nie in met een wat sy lippe laat oopstaan nie.20Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp gaan in pikdonker dood.21'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is -- die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.22Moenie sê: Ek wil die kwaad vergelde nie! Wag op die HERE, dat Hy jou help.23Twee soorte gewig is vir die HERE 'n gruwel, en 'n valse weegskaal is nie goed nie.24Die voetstappe van 'n man hang van die HERE af: hoe sou 'n mens dan sy weg verstaan?25Dit is vir die mens 'n strik dat hy onbedagsaam sê: Heilig! om dan eers ndie geloftes te oorweeg.26'n Wyse koning wan die goddelose uit en laat die dorswiel oor hulle draai.27Die gees van die mens is 'n lamp van die HERE, dit deursoek al die kamers van die binneste.28Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon.29Die sieraad van die jongmanne is hulle krag, en die versiersel van grysaards is grys hare.30Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 20 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/proverbs/020.mp3 31 20