× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Spreuke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 22 123456789101112131415161718192021222324252627282930311 1 1 : 1 12345678910111213141516171819202122232425262728291 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 22 Stoor notas 1'n Naam is verkiesliker as groot rykdom, guns beter as silwer en as goud.2Rykes en armes ontmoet mekaar, die HERE het hulle almal gemaak.3'n Skrander mens sien die onheil en verberg hom, maar die eenvoudiges gaan verder en word gestraf.4Die loon van nederigheid is die vrees van die HERE, is rykdom en eer en die lewe.5Dorings, vangnette lê op die pad van die verkeerde; hy wat sy siel wil bewaar, bly ver weg daarvandaan.6Oefen die seun volgens die eis van sy weg; dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.7Die ryke heers oor die armes, en hy wat leen, is 'n slaaf van die man wat uitleen.8Wie onreg saai, sal onheil maai; en die stok van sy grimmigheid sal verdwyn.9Wie vriendelik is, hy word geseën, omdat hy van sy brood aan die arme gee.10Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op.11Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is -- die koning is sy vriend.12Die oë van die HERE bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.13Die luiaard sê: Daar is 'n leeu buitekant; ek kan in die middel van die strate gedood word!14Die mond van die vreemde vroue is 'n diep kuil; hy op wie die HERE vertoornd is, sal daarin val.15As die sotheid vassit in die hart van die seun, die tugroede sal dit daaruit verwyder.16Wie die arme verdruk, bevoordeel hom; hy wat aan die ryke gee, verarm hom net.17Gee gehoor en luister na die woorde van die wyse manne, en let op my kennis.18Want dit is lieflik as jy dit in jou binneste bewaar; mag hulle tesame gereed lê op jou lippe.19Dat jou vertroue op die HERE mag wees, daarom onderwys ek jou vandag, ja, vir jou.20Het ek jou nie kernagtige spreuke voorgeskrywe met raadgewinge en kennis,21om jou bekend te maak waarheid, betroubare woorde, sodat jy woorde van waarheid kan antwoord aan die wat jou stuur nie?22Beroof die arme nie, omdat hy arm is, en verbrysel die ellendige nie in die poort nie.23Want die HERE sal hulle saak verdedig en hulle berowers van die lewe berowe.24Verkeer nie met 'n driftige man nie, en met 'n opvlieënde man moet jy nie omgaan nie,25sodat jy nie gewend raak aan sy paaie en 'n strik vir jouself span nie.26Wees nie onder die wat 'n handslag gee, onder die wat vir skulde borg staan nie.27As jy nie het om te betaal nie, waarom sal hulle jou bed onder jou uit neem?28Die ou grenslyne wat jou vaders gemaak het, moet jy nie verlê nie.29Sien jy 'n man wat vaardig is in sy werk -- hy kan voor konings staan, hy hoef nie voor geringes te staan nie.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 22 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/proverbs/022.mp3 31 22