× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Kabardian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Tibetian Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Soedanees Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Madurese Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Bagri Bhilali Bodo Braj Tulu Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Mazanderani Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Dagbani Edo Kituba Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 Bybel 1953 Contemporary 2023Bybel 2020NLV 2011Bybel 2007Boodskap 2006Bybel 1983Bybel 19531 1 1 Spreuke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 3 123456789101112131415161718192021222324252627282930311 1 1 : 1 12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334351 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 3 Stoor notas 1My seun, vergeet my onderwysing nie, en laat jou hart my gebooie bewaar;2want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.3Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,4dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense.5Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie.6Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak.7Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die HERE, en wyk af van die kwaad;8dit sal genesing wees vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente.9Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste;10dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.11My seun, verag die tug van die HERE nie, en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,12want die HERE tugtig hom wat Hy liefhet, ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.13Gelukkig die mens wat wysheid gevind het, en die mens wat verstand verkry;14want die verkryging daarvan is beter as die van silwer, en die verwerwing daarvan beter as van goud;15dit is kosteliker as korale, en al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie.16In sy regterhand is lengte van dae, in sy linkerhand rykdom en eer;17sy weë is lieflike weë, en al sy paaie is vrede.18Dit is 'n lewensboom vir die wat dit aangryp, en elkeen wat dit vashou, is gelukkig.19Die HERE het deur wysheid die aarde gegrond, deur verstand die hemele vasgestel;20deur sy kennis het die watervloede oopgebreek en het die wolke dou gedrup.21My seun, laat dit nie uit jou oë wyk nie, bewaar beleid en oorleg,22dan sal dit die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals;23dan sal jy veilig jou weg bewandel en jou voet nie stamp nie;24as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.25Jy hoef nie bang te wees vir 'n skielike skrik of vir die ondergang van die goddelose as dit kom nie;26want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik.27Hou 'n weldaad nie terug van hom aan wie dit toekom as dit in jou mag is om dit te doen nie.28Sê nie vir jou naaste nie: Gaan en kom terug, dan sal ek môre gee -- terwyl jy dit het.29Bewerk geen onheil teen jou naaste terwyl hy vol vertroue by jou woon nie.30Twis nie sonder oorsaak met 'n mens as hy jou geen kwaad gedoen het nie.31Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie.32Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.33Die vloek van die HERE is in die huis van die goddelose, maar Hy seën die woning van die regverdiges.34As dit spotters betref, spot Hy, maar aan die ootmoediges gee Hy genade.35Die wyse sal eer beërwe, maar die dwase behaal skande.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 3 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/proverbs/003.mp3 31 3