× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Bosnian Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Aceh Balinese Bugis Pampanga Sasak Shan Waray Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Adilabad Gondi Ahirani Balochi Bundeli Chhattisgarhi Garhwali Kangri Kumaoni Mewari Munda Sadri Seraiki Shekhawati Sylheti Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Bemba Fon Hadiyya Ibibio Kimbundu Kimiiru Lango Liberian Kreyol Lomwe Mende Morisyen Ndau Nyankole Sena Sidamo Soga Songe Sukuma Tarifit Teso Tiv Zande Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 1953 20232020201120072006198319531 1 1 Spreuke GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 7 123456789101112131415161718192021222324252627282930311 1 1 : 1 1234567891011121314151617181920212223242526271 1 1 Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 7 Stoor notas 1My seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;2onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;3bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.4Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,5sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.6Want ek het deur die venster van my huis, deur my tralievenster uitgekyk,7en ek het onder die eenvoudiges gesien, onder die jongmense 'n verstandelose jongman opgemerk,8wat op die straat verbygaan naby haar hoek en in die rigting van haar huis stap,9in die skemer, in die aand van die dag, in die middel van die nag en die donker.10En kyk, daar kom 'n vrou hom tegemoet, soos 'n hoer aangetrek en listig van hart --11sy is onrustig en losbandig, haar voete kan nie in haar huis bly nie --12nou buitekant, dan weer op die pleine, en sy staan by elke hoek en loer.13En sy het hom gegryp en hom gesoen, met 'n onbeskaamde gesig vir hom gesê:14Ek moes dankoffers bring, vandag het ek my geloftes betaal;15daarom het ek uitgegaan om jou te ontmoet, om jou aangesig te soek, en ek het jou gekry.16Ek het my bed met dekens opgemaak, met bont spreie van Egiptiese linne;17ek het my bed besprinkel met mirre, alewee en kaneel --18kom, laat ons dronk word van liefde tot die môre toe, laat ons mekaar vrolik maak in welluste.19Want die man is nie tuis nie, hy het ver weg op reis gegaan,20die geldbeurs het hy met hom saamgeneem, teen die dag van volmaan sal hy eers tuis kom.21Sy het hom verlei deur haar baie mooipraatjies, deur die gladheid van haar lippe het sy hom verlok.22Hy loop skielik agter haar aan soos 'n bees wat na die slagpaal gaan, en soos voetboeie wat dien tot tugtiging van die sot,23totdat die pyl sy lewer splits; soos 'n voël haastig na die vangnet vlieg -- sonder om te weet dat dit ten koste van sy lewe is.24Hoor dan nou na my, seuns, en luister na die woorde van my mond.25Laat jou hart nie afwyk na haar weë nie, dwaal nie rond op haar paaie nie.26Want baie is die gesneuweldes wat sy laat val het, en talryk almal wat deur haar vermoor is.27Haar huis is weë na die doderyk, wat afdaal na die kamers van die dood.Afrikaans Bible 1933/1953 © Bybelgenootskap van Suid-Afrika 1933, 1953. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou Afrikaanse Bybel 1933/1953 Spreuke 7 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaans/proverbs/007.mp3 31 7