× Taal Europa Russiese Belarus Oekraïens Pools Serwiese Bulgaars Slowaaks Tsjeggiese Roemeens Moldawies Aserbeidjan Armeens Georgies Albanees Gemiddelde Basjkir Tataars Tsjetsjeense Sloweens Kroaties Estnies Letlands Litaus Hongaarse Finse Noorse Sweeds Yslands Griekse Masedonies Duitse Beiers Nederlandse Deense Wallies Gaelies Iers Frans Baskies Katalaans Italiaanse Galasiër Roma Noord-Amerika Engels Suid-Amerika Spaans Portugees Guarani Quechuan Aymara Sentraal Amerika Jamaika Nahoeatl Kiche Q'eqchi Haities Oos Asië Sjinees Japannese Koreaanse Mongools Uyghur Hmong Suidoos-Asië Maleisiese Birmaanse Hakha Chin Nepalees Cebuano Tagalog Kambodja Thais Indonesiese Viëtnamees Javaans Lao Iban Iu Mien Kachin Lahu Suid-Asië Hindu Оdia Awadhi Mizo Kanarees Malabaars Marathi Goedjarati Tamil Teloegoe Pandjabi Kurukh Assamees Maithili Bengaalse Oerdoe Sinhala Dogri Haryanvi Meitei Konkani Santali Sindhi Koya Thado Sanskrit Devanagari Sentraal-Asië Kirgisies Oesbekies Tajik Turkmeense Kasakstan Karakalpak Middel ooste Turkse Hebreeus Arabies Persiese Koerdiese Pasjto Koptiese Afrika Afrikaanse Xhosa Zoeloes Ndebele Sotho Amharies Wolaytta Nigeriese Mossi Ika Dinka Kabile Ooi Swahili Marokko Somaliese Sjona Madagaskar Igbo Lingala Baoule Siswati Tsonga Tswana Gambië Yoruba Kamba Kinyarwanda Hausa Chewa Luo Makua Dyula Fulfulde Kalenjin Kikoejoe Kikwango Kirundi Krio Nigerian Pidgin Oromo Tshiluba Tshivenda Twi Umbundu Lugbara Luguru Pular Gussi Maasai Turkana Moba Getal Shilluk Tamasheq Makonde Kontinent Australië Nieu Seeland Papoea-Nieu-Guinee Ou Tale Aramees Latyns Esperanto 1 1 1 2011 20232020201120072006198319531 1 1 Matt GeneseEksodusLevitikusGetalleDeuteronomiumJosuaRegtersRut1 Samuel2 Samuel1 Konings2 Konings1 Kronieke2 KroniekeEsraNehemiaEsterJobPsalmsSpreukePredikerLied van SalomoJesajaJeremiaKlaagliedereEsegiëlDaniëlHosAnetaAmosObádjaJonahMigaNahumHabakukSefanjaHággaiSagariaMaleagi--- --- ---MattMarkusLukasJohannesHandelingeRomeine1 Korintiërs2 KorintiërsGalasiërsEfesiërsFilippenseKolossense1 Tessalonisense2 Tessalonisense1 Timoteus2 TimoteusTitusFilemonHebreërsJakobus1 Petrus2 Petrus1 Johannes2 Johannes3 JohannesJudasOpenbaring1 1 1 1 123456789101112131415161718192021222324252627281 1 1 : 1 123456789101112131415161718192021222324251 1 1 Afrikaanse Bybel NLV 2011 Matt 1 Stoor notas 1Hier volg die familieregister van Jesus Christus. Hy was die Seun van Dawid, en uit die nageslag van Abraham.2Abraham was die pa van Isak, Isak die pa van Jakob, Jakob die pa van Juda en sy broers.3Juda was die pa van Peres en Serag by Tamar. Peres was die pa van Gesron, Gesron die pa van Ram,4Ram die pa van Amminadab, Amminadab die pa van Nagson, Nagson die pa van Salmon.5Salmon was die pa van Boas by Ragab, Boas die pa van Obed by Rut, Obed die pa van Isai,6Isai die pa van koning Dawid. Dawid was die pa van Salomo by die vrou van Urija,7Salomo die pa van Rehabeam, Rehabeam die pa van Abia, Abia die pa van Asa,8Asa die pa van Josafat, Josafat die pa van Joram, Joram die pa van Ussia,9Ussia die pa van Jotam, Jotam die pa van Agas, Agas die pa van Hiskia,10Hiskia die pa van Manasse, Manasse die pa van Amon, Amon die pa van Josia,11Josia die pa van Jojagin en sy broers. Teen hierdie tyd het die Babiloniese ballingskap begin.12Tydens die Babiloniese ballingskap het Jojagin die pa geword van Sealtiël. Sealtiël was die pa van Serubbabel,13Serubbabel die pa van Abihud, Abihud die pa van Eljakim, Eljakim die pa van Asor,14Asor die pa van Sadok, Sadok die pa van Agim, Agim die pa van Elihud,15Elihud die pa van Eleasar, Eleasar die pa van Mattan, Mattan die pa van Jakob.16Jakob was die pa van Josef, die man van Maria. Sy was die ma van Jesus, wat die Messias genoem word.17Daar was dus altesaam veertien geslagte van Abraham tot by Dawid; veertien van Dawid tot by die Babiloniese ballingskap; en veertien van die Babiloniese ballingskap tot by Jesus die Messias.18Dit is hoe Jesus Christus gebore is: Maria, sy ma, was verloof aan Josef. Nog voor hulle getroud is en hulle intiem verkeer het, het dit geblyk dat sy verwagtend was deur die Heilige Gees.19Josef, haar verloofde, was in ’n dilemma. Aan die een kant was hy ’n wetsgehoorsame man; aan die ander kant wou hy haar die openbare skande spaar. Daarom het hy hom voorgeneem om die verlowing privaat te verbreek.20Met hierdie dinge in gedagte het hy aan die slaap geraak. Daarop verskyn ’n engel van die Here in ’n droom aan hom en sê: “Moenie huiwer om voort te gaan met jou huwelik met Maria nie. Die Kindjie wat sy dra, is verwek deur die Heilige Gees.21Sy sal aan ’n Seun geboorte gee, en jy moet Hom Jesus noem, want Hy sal sy volk van hulle sondes red.”22Dit alles het gebeur om die Here se boodskap deur die profeet te laat uitkom:23“Die maagd sal swanger word! Sy sal aan ’n Seun geboorte gee. En die mense sal Hom Immanuel noem.” (Hierdie naam beteken: God is by ons.)24Toe Josef wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het. Hy het Maria as sy vrou by hom in die huis geneem,25maar hy het nie intiem met haar verkeer totdat haar Seun gebore is nie. En hy het Hom Jesus genoem.Afrikaans Bible NLV 2011 2006 Christlike Uitgewersmaatskappy, Posbus 1599, Vereeniging, 1930, Eerste uitgawe 2006, Tweede uitgawe 2011 Afrikaanse Bybel NLV 2011 Matt 1 00:00:00 00:00:00 0.5x 2.0x https://beblia.bible:81/BibleAudio/afrikaansnlv/matthew/001.mp3 28 1