Kerkliedere


AAN HOM WAT HEERS OP DIE TROON
Aan Hom (aan Hom wat heers op die troon
*
en aan (en aan) die Lam (die Lam)
*
Behoort seen en eer en glorie en heerskappy
*
Vir ewig en ewig amen (AMEN!) (herhaal)
*
Waardig is die Lam wat geslag is
*
Om te ontvang krag, en rykdom en wysheid
*
Mag en eer en glorie en seeninge
*
Waardig is die Lam, Waardig is die Lam
*
Waardig is die Lam wat geslag is
*
X
X
------------------------------------
*
AAN U, HEER
Aan U, Heer (Aan U, Heer)
*
kom die grootheid (kom die grootheid);
*
aan U, Heer (aan U, Heer)
*
kom die mag (kom die mag),
*
aan U, Heer (aan U, Heer)
*
kom die roem (kom die roem)
*
en U Majesteit (en U Majesteit)
*
en U prag (en U prag).
*
Want alles in die Hemel en op aard' (en op aard')
*
behoort aan U (behoort aan U).
*
U is die koningskap en U
*
is verhef as hoof oor alles,
*
X
X
------------------------------------
*
ABBA VADER
In Jesus kom ons na U
*
In ons harte be--weeg U Gees
*
As U kinders ne--derigr
*
In U afhanklikheid staan
*
Abba Vader (Abba Vader)
*
Trek my nader (Trek my nader)
*
Hou my stewig (Hou my stewig)
*
Abba Vader (Abba Vader)
*
Abba Vader ( Abba Vader)
*
Trek my nader (Trek my nader)
*
Hou my stewig (Hou my stewig)
*
Abba Vader (Abba Vader)
*
Ons sit hier by U voete
*
Na--by U wil ons wees
*
Ge--rus in U teen--woordigheid
*
X
X
------------------------------------
*
ALLE NASIES, LOOF DIE HEER
Alle nasies, loof die Heer,
*
prys Hom, alle volke,
*
want Sy goedertierenheid is
*
geweldig teenoor ons, teenoor ons
*
En die trou van die Here is tot in ewigheid.
*
Loof die Heer! Loof die Heer, halleluja!!
*
Dank Hom vir Sy goedheid,
*
genade en waarheid
*
Hy is ons verlosser,
*
ons Hoop en ons krag.
*
X
X
------------------------------------
*
BY DIE GENADE VAN GOD
By die genade van God
*
(By die genade van God)
*
vertoon 'k my liggaam,
*
'n lewende, heilige offering,
*
my geestes diens van aanbidding.
*
Mag ek my nie instem
*
(Mag ek my nie instem)
*
aan hierdie wereld,
*
maar word verander deur vernuwing van my gemoed.
*
Dat ek die wil van God mag beproef,
*
dit wat goed is en welkom en volmaak.
*
(herhaal van begin)
*
Maar word verander
*
X
X
------------------------------------
*
DEURGROND MY, HEER
Deurgrond my, Heer en ken my hart,
*
toets my en ken my den-ke
*
en kyk of daar by my ‘n weg van smart is.
*
Reinig my, ver-ander my,
*
lei my op U ew’ge weg.Ek prys U, Heer, U Gees in my,
*
vervul U Woord en maak my rein.
*
Vul my met Vuur, ek leef om U te eer.
*
Ver-sterk my be-geerte
*
om U al-leen te eerVat U my hand, rig U my voet,
*
maak U my hart vol van U lof,
*
my wil en strewe, passie en lof.
*
U leef in my, U leef in my,
*
X
X
------------------------------------
*
DIE DAG AS EK VREES
Die dag as ek vrees, sal ek op U ver-trou
*
U Woord sal ek leef, ek vrees nie ek ver-trou U
*
Staan vlees teen my op, dink om my te skaad
*
Ek vrees nie ek ver-trou U, die belofte in U WoordU het my be-skut, be-skerm elke dag
*
My trane in U kruik, is hul nie in U Boek nie
*
Ge-dagtes om my heen, sal mens dit so be-dink
*
Maar U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand(HERHAAL VERS EN KOOR)SLOT:
*
In U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand
*
In U O Heer ver-trou ek, U hou my in U hand
*
X
X
------------------------------------
*
DIE KINDJIE VAN BETHLEHEM
Gesalfde Groot, Messias, Heer,
*
Redder, Christus, Goeie Nuus, Groot Blydskap,
*
ewige God, hier met ons,
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
*
Immanuel, die Heilige Seun,
*
Herder, Heerser, Sterke God,
*
aan ons geskenk volgens Sy plan,
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
*
Met eng’le sing van U glorie,
*
met herders gee lof aan God,
*
met wyse manne kom voor U
*
om hulde te bring aan U!
*
Die Woord, nou vlees, in Hom is lewe,
*
net 'n groot, helder Lig.
*
Vol genade, waarheid, kan ons nou begryp
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
*
Wonderlik Raadsman, Heilige Heer,
*
Ew'ge Vader, Vrede Vors,
*
geen einde aan U verhoging nie,
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
*
Alfa en Omega, Meester en Vriend,
*
Volmaakheid, Redder en Heer,
*
Skepper, Ontwerper, Einde en Begin,
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem.
*
Eerbied, seëninge en mag,
*
wysheid, volmag, genade guns,
*
verlede, hede en toekoms in Sy hand,
*
die Kindjie van Bethlehem, die Kindjie van Bethlehem,
*
X
X
------------------------------------
*
DIT IS SY NAAM
Dit is Sy naam: Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
*
Dit is Sy naam: ewige Vader, Seun van God.
*
Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf,
*
Sy naam Immanuel, God met ons.
*
Jesus se naam, Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
*
Jesus se naam, ewige Vader, Seun van God.
*
Sy naam is Jesus, want Hy verlos Sy volk van verderf,
*
Sy naam Immanuel, God met ons,
*
Sy naam Immanuel, God met ons.
*
Ons prys U naam Wonderbaar Raadsman, Almagtig God.
*
Ons prys U naam, ewige Vader, Seun van God.
*
Ons loof U Jesus, want U verlos U volk van verderf,
*
ons prys U Immanuel, God met ons,
*
X
X
------------------------------------
*
EEN DING
KOOR: Een ding, net een ding
*
Het ek gevra van die Heer
*
Een ding, net een ding
*
Van die Heer be-geer
*
My woonplek is die huis van die Heer
*
Elke dag wat ek leef
*
Sy Heerlik-heid aan-houdend soek
*
X
X
------------------------------------
*
EK SAL GAAN
Ek sal gaan waarheen U my wil stuur
*
Ek sal doen wat U van my verlang
*
Help my, neem my waar U my lei
*
Ek volg U, o Heer
*
Sonder terugkyk, wil ek graag wees
*
gereed en gehoorsaam vir U plan vir my
*
Ek sal gaan waarheen U my wil stuur o Heer
*
Ek sal doen wat U van my verlang
*
Ek sal gaan waarheen U my wil
*
stuur o Heer
*
Ek sal doen wat U van my verlang
*
Ek sal praat wanneer U my wil hoor
*
Ek sal dien vir wie U my beveel
*
Bring U genesing, liefde en vrede
*
aan ons verlore wereld
*
X
X
------------------------------------
*
EK SLAAN MY OOG OP
KOOR: Ek slaan my oog op na die berge
*
Vanwaar sal my hulp dan kom
*
My hulp is van die Here
*
Skepper van die groot Heel-alHy sal jou voet nie laat wankel
*
Jou Bewaarder sal nie sluimer nie
*
Weet die Bewaarder van Israel
*
Slaap nie of sluimer nooit nie (KOOR)Die Here is jou Bewaarder
*
Die skadu aan jou regter-hand
*
Die son sal jou bedags nie brand nie
*
So ook nie die maan in die nag (KOOR)Die Heer beskerm jou teen onheil
*
Sorg vir jou siel, be-skerm jou
*
Jou ingang en uitgang bewaar Hy
*
X
X
------------------------------------
*
ELKE MORE NUUT
Elke more nuut vars elke dag,
*
U soete goedheid sal my nooit ontgaan.
*
U trou gesag ken geen perke nie,
*
groot is U trou, o Heer,
*
U, Heer vir my.
*
Groot is U trou, o Heer,
*
U, Heer vir my.Elke more nuut vars elke dag,
*
U soete goedheid sal my nooit ontgaan.
*
U trou gesag ken geen perke nie,
*
groot is U trou, o Heer,
*
U, Heer vir my.
*
Groot is U trou, o Heer,
*
X
X
------------------------------------
*
GETROU IS DIE HEER
Getrou is die Heer
*
Getrou is die Heer
*
Meer getrou as die son wat skyn
*
In die more, In die moreGroot is U liefde
*
Ewig U liefde
*
Dankbaar is ons
*
X
X
------------------------------------
*
God van Jerusalem
Daar is niemand soos die God van Jerusalem
*
Hy kom van die hemel daar bo
*
Hy ry oor die wolke as ons roep
*
Met Sy krag, en sy mag en sy Hoogheid
*
Ewige God, ons skuilplek
*
Ewige God, ons steun
*
Ons vind toevlug in U God van Jerusalem
*
In U tot in ewigheid
*
X
X
------------------------------------
*
GROOT EN WONDERBAAR
Groot en wonderbaar is U werk,
*
o Heer God, Almagtige,
*
regverdig en opreg is U weg,
*
Koning van die nasies.Wie sal U nie vrees en U naam verheerlik nie,
*
want U alleen is heilig.
*
Alle nasies sal kom,
*
alle nasies sal kom,
*
X
X
------------------------------------
*
HALLELUJA, JESUS IS HEER
Halleluja, Jesus is Heer.
*
Halleluja, dood is oorwin.
*
Halleluja, hoop is herstel.
*
Halleluja, Jesus is Heer.
*
Hy was dood in Sy graf:
*
alle hoop het nou verdwyn.
*
Hy 't oorwin; en Hy leef
*
en ek roep dit vir al om te hoor. (koortjie)
*
In my sonde was ek dood,
*
op pad na 'n donkere hel;
*
deur Sy liefde leef ek weer,
*
die hemel se poorte staan oop. (koortjie)
*
Ons leef weer deur die Seun,
*
ons wag op die dag van Sy koms,
*
in 'n flits, blaas die trompet,
*
Christus ons oorwinnaar sal ons weer verhef !
*
X
X
------------------------------------
*
HEILIG, HEILIG, HEILIG
Heilig, heilig, heilig
*
Is die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Heilig, heilig, heilig
*
Is die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Waardig, Waardig, Waardig
*
Is die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Waardig, Waardig, Waardig
*
Is die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Ere, ere, ere
*
Aan die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Ere, ere, ere
*
Aan die Heer God Almagtig
*
Wat was, en is en wat nog kom
*
Ere, ere, ere
*
Aan die Heer God Almagtig
*
X
X
------------------------------------
*
HEMEL EN AARD'
Ons dank die Heer, want Hy is goed,
*
God aller gode, Heer van die heelal,
*
Hy doen wonders en maak die bestaan,
*
Sy lief en goedheid is vir ewig,
*
Sy lief en goedheid is vir ewig.Hemel en aard', (xx),
*
sterre en see, (xx)
*
die son, maan, dag en nag,
*
Hy heers oor al’s. (xx xx xx xx)Ons dank U Heer, want U is goed,
*
God aller gode, Heer van die heelal,
*
U doen wonders en maak die bestaan,
*
U lief en goedheid is vir ewig,
*
U lief en goedheid is vir ewig.Hemel en aard', (xx),
*
sterre en see, (xx)
*
die son, maan, dag en nag,
*
Hy heers oor al’s. (xx xx xx xx)
*
X
X
------------------------------------
*
HET JY AL GEHOOR…?
Het jy al gehoor hoe 'n eend die Heer prys?
*
'n eend die Heer prys,
*
'n eend die Heer prys?
*
Het jy al gehoor hoe 'n eend die Heer prys?
*
En dit is wat hy se...
*
Kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak kwaak
*
kwaak kwaak kwaak
*
kwaak kwaak kwaak prys die Heer
*
Katjie (miaau)
*
Vis (blub)
*
Klok (dong)
*
Jy het nou gehoor: hulle pryse die Heer,
*
pryse die Heer,
*
pryse die Heer.
*
Jy het nou gehoor: hulle pryse die Heer,
*
en sing almaal:
*
X
X
------------------------------------
*
HOE HEERLIK IS U PLEK
Ek sien engele wat opklim en neerdaal
*
op 'n leer van die hemel tot aard'.
*
Boaan staan die Heer, God van Abraham
*
Hy's almagtig.Hoe heerlik is U plek, o Vader,
*
hoe dierbaar die huis van God.
*
Uself by die deur van die hemel,
*
prys Hom ek is naby, prys Hom ek is hier.
*
Hoe heerlik is U plek, o Heer.Ek voel seeninge opvaar en neerdaal
*
op die harte en bede van bo.
*
Deur Sy samesyn, soet, kom Sy vreugde.
*
Hy is lieflik ! (koortjie)Aan die Oudheid van Dae bring ons hulde.
*
Ons prys Hom, want Hy kom dit toe.
*
Ons sing deur die eeue vir ewig:
*
X
X
------------------------------------
*
HOOP IS WEER HIER
Hoop is weer hier want U seun het gekom
*
Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoop
*
In die duisternis, kom Hy weer
*
Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoopLaat U lig skyn deur ons
*
aan die volk’re
*
Laat U lig skyn deur ons
*
aan die wêreld, want
*
Hoop is weer hier want U seun het gekom
*
Ware hoop, perfekte hoop, suiwer hoop2. Vreugde
*
3. Vrede
*
X
X
------------------------------------
*
HOSANNA (Dis Jesus!)
Hosanna, hosanna,
*
geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
*
Hosanna, hosanna,
*
geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
*
Seun van Dawid, koning van Israel,
*
ons Verlosser, dis Jesus! Jesus!!
*
(koortjie)
*
Vrede in die hemel, glorie vir die mens,
*
hosanna in die hoogte. Jesus !
*
(koortjie)
*
Juig grootliks, hier is die Koning, kijk!
*
Oorwinnaar, dis Jesus! Jesus!!
*
(koortjie in A)
*
Hosanna, hosanna,
*
geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
*
Hosanna, hosanna,
*
geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer.
*
Geseend is Hy wat kom in die naam van die Heer,
*
X
X
------------------------------------
*
IN U LIEFLIKE HUIS
(In the splendor of Your courts)
*
O Heer, ek’s hier,
*
net om U te loof en prys
*
U aangesig te vind
*
aldag net hier in U Huis
*
Dag en nag, voor U voet"
*
My siel, aan U, O Skepper te wy
*
X
X
------------------------------------
*
JESUS ALLEEN BEVREDIG
Jesus alleen bevredig
*
Daar’s geen ander wat ek begeer
*
niemand soeter, niemand groter
*
Jesus alleen bevredig, Jesus alleen voldoenNet U Heer bevredig
*
Daar’s geen ander wat ek begeer
*
Niemand soeter, Niemand groter
*
X
X
------------------------------------
*
Jesus is die weg
Jesus is die weg
*
en die waarheid
*
en die lewe.
*
Kom, ons volg Hom!Jesus is die weg
*
en die waarheid
*
en die lewe.
*
X
X
------------------------------------
*
JESUS WAS GEBORE IN BETHLEHEM
Vêr onder in die land van Judea, o ja
*
Stuur God aan ons die Heiland vir al-mal
*
Een stêr vir die Heil-ge lig
*
Jesus was gebore in Bethlehem
*
Twee trotse ouers, Josef en Maria
*
Een stêr vir die Heil-ge lig
*
Jesus was gebore in Bethlehem
*
Drie wyse mans van die ooste
*
Twee trotse ouers, Josef en Maria
*
Een stêr vir die Heil-ge lig
*
Jesus was gebore in Bethlehem
*
Vier herders met hul skape
*
Drie wyse mans van die ooste
*
Twee trotse ouers, Josef en Maria
*
Een stêr vir die Heil-ge lig
*
Jesus was gebore in Bethlehem
*
Duisende engele wat sing "Ere aan God"
*
Vier herders met hul skape
*
Drie wyse mans van die ooste
*
Twee trotse ouers, Josef en Maria
*
Een stêr vir die Heil-ge lig
*
X
X
------------------------------------
*
KOM NA MY
Kom, kom na My toe almal wat vermoeid en belas is .
*
Kom, kom na My toe en Ek gee jou rus.
*
Kom na My, neem My juk, leer van MyNeem, neem My juk op jou want my juk is sag.
*
Neem, neem my juk op jou want my las is lig.
*
Kom na my, neem my juk, leer van myLeer, leer van My want Ek’s sagmoedig en ned’rig van hart
*
Leer, leer van my, Jy sal rus vind vir jou siel.
*
Kom na My, neem My juk, leer van My
*
X
X
------------------------------------
*
KOM WANDEL IN DIE LIG
kom wan - del in die lig (kom wan - del in die lig)
*
want Hy is in die lig (want Hy is in die lig)
*
kom wan - del in die lig (kom wan - del in die lig)
*
want Hy is in die lig (want Hy is in die lig)
*
Dan is ons verbind met mekaar
*
Dan is ons verbind met mekaar
*
God is lig, in Hom is daar geen duister - nis nie
*
God is lig, Hy is lig
*
God is lig, in Hom is daar geen duister - nis nie
*
X
X
------------------------------------
*
LAAT MY WANDEL
Laat my wandel in die wee van die Heer,
*
laat my wandel in die wee van die Heer,
*
in die wee van die Heer, ons God
*
vir altyd en altyd.2. Laat my wandel in die liefde van die Heer
*
3. Laat my wandel in die waarheid van die Heer
*
4. Laat my wandel in die lig van die Heer
*
X
X
------------------------------------
*
LAAT U LIG EN U WAARHEID MY LEI
Laat U U lig en U waarheid
*
my lei,
*
laat die my bring na U heil'ge berg,
*
na die plek waar U woon,
*
sodat ek kan gaan na die altaar van God,
*
tot God, my jubelende vreugd'.Ek loof U, (Ek loof U)
*
my Verlosser, (my Verlosser)
*
U's my Sterkte, (Sterkte)
*
my Toevlug, (Toevlug)
*
Hoop en Steun. (Hoop en Steun)Laat U U lig en U waarheid
*
my lei,
*
X
X
------------------------------------
*
MY GOD, MY ROTS
Die Heer is my rots My sterkte, en my redder,
*
my skild en die horing van my heil,
*
my vesting en my toevlug. (herhaal)Die Heer is my rots en my sterkte, en my redder,
*
my skild en die horing van my heil,
*
my vesting en my toevlug. (herhaal)My God, my Rots,
*
my God, my Rots,
*
in U neem ek my toevlug,
*
op U sal ek vertou.U is my rots My sterkte, en my redder,
*
my skild en die horing van my heil,
*
my vesting en my toevlug.Die Heer is my lig en my Verlossing.
*
Vir wie sou ek vrees?
*
Die Here beskerm my lewe.
*
Vir wie sou ek bang wees? (herhaal)My God, my Rots,
*
my God, my Rots,
*
in U neem ek my toevlug,
*
op U sal ek vertou.U is my lig en my verlossing.
*
Vir wie sou ek vrees?
*
U, Here beskerm my lewe,
*
Vir wie sou ek bang wees?
*
U, Here beskerm my lewe,
*
X
X
------------------------------------
*
MY SIEL BY U
O Heer, my hart is nie hoog, en my oe nie trots
*
Ek wandel nie in ding te groot en te wonderbaar.
*
Soos n` gespeende kind by sy moeder
*
So vind my siel rus en vre - de by U
*
So vind my siel rus en vre - de by UO Heer ek’t honger en dors, ek’s moeg en afgemat
*
Baie myle gereis, moeg geteister deur die storms
*
Soos n` lammetjie verlang na groen weivelde
*
Na aan my Herder wil ek wan - del
*
X
X
------------------------------------
*
NOU, ONS GOD
Nou, ons God, ons dank U,
*
vir alles wat U doen.
*
U laat altyd U genade sien,
*
U liefde en goedheid en kag.
*
Ons dank U, dank U,
*
dank U, Heer,
*
ons dank U, dank U,
*
X
X
------------------------------------
*
O, WAT 'N SKOUSPEL
O, wat 'n skouspel op Kersmorê,
*
sneeuvlokkies, vars op die grond.
*
O, wat 'n skouspel op Kersmorê,
*
sneeuvlokkies, vars op die grond.
*
Ons is so gelukkig
*
as dit maar met ons wil bly.
*
O, wat 'n skouspel op Kersmorê,
*
X
X
------------------------------------
*
ONSE VADER
Ons Vader wat in die hemel is, geheilig is U naamU koningkryk kom, U wil geskied
*
In die hemel net soos op aardeOns Vader wat in die hemel is, geheilig is U naamU koningkryk kom, U wil geskied
*
In die hemel net soos op aardeGee ons van-dag ons daaglikse brood
*
En vergeef ons ons skulde nes ons ons sluldenaars vergeef
*
en lei ons nie in versoeking maar verlos ons van die boseWant aan U behoort die koningkryk en die krag en die heerlikheid vir ewig, Amen
*
Want aan U behoort die koningkryk en die krag en die heerlikheid vir ewig, Amen
*
X
X
------------------------------------
*
OPEN DIE DEURE
Open deure wat U wil oopmaak
*
Sluit die deure wat U wil sluit
*
Maak my sensitief te weet U weg te volg
*
Ek will le-we binne U wil
*
Open deure wat U wil
*
En sluit deure wat U wil sluit
*
Ja open deure wat U wil open
*
En sluit deure wat U wil sluit
*
U weë is hoër as myne
*
U gedagtes wyser as myn
*
U Mag is so kragtig, rein
*
Dat grense sal ver-dwyn
*
Daar-om bid ek……..
*
Open deure wat U wil oopmaak
*
Sluit die deure wat U wil sluit
*
Maak my sensitief te weet U weg te volg
*
Ek will le-we binne U wil
*
Open deure wat U wil
*
En sluit deure wat U wil sluit
*
Ja open deure wat U wil open
*
X
X
------------------------------------
*
PRYS DIE HEER
Prys die Heer, o my siel, met alles wat in my is.
*
Prys die Heer, o my siel en vergeet nooit van Sy goedheid nie.
*
(herhaal)
*
Hy gee aan ons daagliks brood, daagliks brood, daagliks brood.
*
Hy gee aan ons daagliks brood, en 'n plek om ons hoof te plaas,
*
en 'n plek om ons hoof the plaas. (koortjie)
*
Ons het vriende en geliefdes, geliefdes, geliefdes.
*
Ons het vriende en geliefdes
*
om ons bymekar te hou, om ons bymekar te hou. (koortjie)
*
Genade en liefde, vreugde en vrede,
*
g'nade, liefde, vreugde, vree
*
X
X
------------------------------------
*
SOOS DIE SONSOPKOMS
U liefde is soos die sonsopkoms
*
U liefde is soos die sonsopkoms
*
U liefde is soos die sonsopkoms
*
Altyd getrou
*
U vreugde, soos blomme in Lente
*
U vreugde, soos blomme in Lente
*
U vreugde, soos blomme in Lente
*
So genotvol
*
U vrede, `n skuilplek van die storms
*
U vrede, `n skuilplek van die storms
*
U vrede, `n skuilplek van die storms
*
Veilig en rustig
*
U liefde is soos die sonsopkoms
*
U vreugde, soos blomme in Lente
*
U vrede, `n skuilplek van die storms
*
En Heer ons is dankbaar (herhaal hierdie vers)
*
X
X
------------------------------------
*
STERKE GOD
Sterke God, heilig is U Naam
*
Woord van God, vol waarheid en guns
*
Hoogste Heer Vir ewig op die troon
*
Sonskyn, skyn U lig oor ons elk - e dag
*
Sterke God, Woord van God,
*
X
X
------------------------------------
*
U IS MY HERDER
U is my Herder en ek is U lam,
*
waar U lei sal ek volg.
*
Dankie dat U my liefhet soos ek is,
*
dat U my lei waar ek moet gaan.Vir altyd en ewig, aan my sy,
*
U is my Meester, Heer, Leidsman.
*
Goedheid en guns, hulle sal my volg,
*
X
X
------------------------------------
*
WAG OP DIE HEER
Wag op die Heer, ja, wag op die Heer
*
Wees stil en weet dat Hy is God
*
Wag op die Heer, ja, wag op die Heer
*
Wees stil en weet dat Hy is God
*
Vertrou op Sy woord ja, vertrou op Sy woord
*
Hy’s onveranderd, Sy belofte, veilig
*
Vertrou op Sy Woord, ja, vertrou op Sy Woord
*
Sy waarheid is vir ewig, Sy belofte, veilig
*
(herhaal eerste vers)
*
X
X
------------------------------------
*